WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

friends4ever30-60 - Topics

* friends4ever30-60 > Topics


Subject: (sad)
Replies: 378 Views: 16961
6-<< 2-<

oubaas 22.07.09 - 07:08pm
hmmm sal maar biki rondsoek lol *

dreamang 3.08.09 - 12:15pm
Ja ek kyk ook uit vir hom maar kry hom nerens nie jong ai die joe *

oubaas 3.08.09 - 12:55pm
Hy het seker gaan trou lol.GIF *

dreamang 12.08.09 - 12:08pm
Regtig en hy nooi ons nie eers na die trou toe nie lol *

oubaas 12.08.09 - 12:14pm
Jip lyk my so sad2.GIF *

dreamang 28.08.09 - 11:29am
Haha boo vir hom mwah maaiki ek het weer kontak gemaak met joe hy okay lol *

oubaas 28.08.09 - 01:04pm
Mooi man! Lekker naweek vir jou. *

oubaas 5.11.09 - 03:46pm
En daar was stilte . . . . . swing.GIF *

6-<< 2-<


* Reply
* friends4ever30-60 Forum


Search:
topics replies


* friends4ever30-60

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search