Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: (sad)
Replies: 378 Views: 18016
oubaas 27.10.08 - 12:55pm
Ag my maiki ons bou ma onse sites en jy? *
joe.sa 27.10.08 - 02:08pm
Dankie. Ek wag vir beter dae en langer nagte *
oubaas 27.10.08 - 08:31pm
En groter salaristjek *
joe.sa 29.10.08 - 12:36pm
Skip om te kom!? *
oubaas 29.10.08 - 04:43pm
Nah my skip is family van di Titanic lol *
oubaas 31.10.08 - 04:26am
Waar is die baas van die plaas? Is sy kwaad vir ons? Mense mag julle 'n baie geseende naweek he! Heng ma ek het gisteraand lekker met seastarr gespeel in die chatroom. Ek het die Jack en Pinoy activate *
joe.sa 31.10.08 - 09:14pm
ok. Lekker naweek vir julle ook *
oubaas 1.11.08 - 01:31am
*
joe.sa 2.11.08 - 09:48am
*
brompony 7.11.08 - 09:07am
lol hun mwah hugz hoe ganit met julle 2 hahahaha *
joe.sa 7.11.08 - 09:27am
Goed - noudat ons jou weer sien! *
oubaas 7.11.08 - 09:44am
Oi! Dis alweer Vrydag dan daag jy eers weer op!
Ons het jou so gemis dat ona al allerhande streke begin uithaal het lol
*
joe.sa 7.11.08 - 12:45pm
Like daai clipart.
Kry net nie die copy en paste reg nie. *
brompony 7.11.08 - 12:46pm
lmga julle het dit, goed iemand miss my darm bly dit is julle 2 mwah toemaar ek verlang na julle 2 onk hahahahaha *
oubaas 7.11.08 - 01:34pm
En madam waner kom groet jy weer biki by OUBAAS se chat hmmmmm?
Lekker naweek vir julle. Gbu *
joe.sa 7.11.08 - 04:46pm
Thanx. *
brompony 8.11.08 - 05:26pm
ek kom ek kom mwah hahahaha *
oubaas 8.11.08 - 06:35pm
Het jy my nuwe smilies gesien? Ex besig om nog op te laai. *
joe.sa 10.11.08 - 10:50am
Dis lekker *
oubaas 10.11.08 - 10:51am
Jip *
oubaas 11.11.08 - 11:45am
*
brompony 11.11.08 - 01:36pm
huh en wat gaan hier aan lmga mwah julle 2 hoe ganit nog hugz *
oubaas 11.11.08 - 04:23pm
Haloda gudanq en met jou saam hmmm? *
joe.sa 12.11.08 - 09:54am
Nee goed. Net furstreer met my smiley-ongeletterdheid!? *
brompony 12.11.08 - 03:49pm
shame man lmga jy sal nog leer ek maar ook stupped met smilies hier jong pmpl leke dag vir julle mwah hugz *
joe.sa 13.11.08 - 07:45pm
Thanx *
brompony 18.11.08 - 06:29am
lmga dit is nice pmpl arm skaap gaan moeg raak om so te spring *
oubaas 18.11.08 - 07:03am
Dai skaap is baie fit jong. Wanneer kom kuier jy weer by *
joe.sa 18.11.08 - 04:08pm
Wat is dit!? *
oubaas 18.11.08 - 04:21pm
Verbeel ek my of is jy ook dalk member daar?
*
joe.sa 22.11.08 - 08:17am
Ek kon nie uitmaak wat dit is nie, want ek het gekyk voor dit volledig gelaai het *
oubaas 22.11.08 - 10:06am
Ja ja dis maar net Oppie Koffie se logo *
joe.sa 26.11.08 - 10:33am
*
oubaas 26.11.08 - 01:49pm
Het jy my kompetisie gelees? *
joe.sa 28.11.08 - 10:27am
Nee - op Oppi Koffie? *
oubaas 28.11.08 - 11:44am
Jip op Oppie Koffie. *
joe.sa 30.11.08 - 09:28pm
Sjoe, sal moet gaan kyk. Waar presies? *
oubaas 1.12.08 - 06:09am
Het jy die adres verloor? O ja, LG is terug hoor *
joe.sa 1.12.08 - 10:12am
Ja - ek het gesien. Nee man - in watter forum is die kompetisie? *
oubaas 1.12.08 - 04:29pm
Ek het dit op 2 plekke. By welcome en by di Afr afdeling. Verbeel ek my of het j 1 reeds ontdek *
joe.sa 1.12.08 - 04:42pm
Jip. *
oubaas 20.01.09 - 07:33am
Hier gaan dan nix meer aan ni! *
oubaas 2.03.09 - 12:29pm
Nok nok *
oubaas 17.05.09 - 02:44pm
Nok nok again *
oubaas 21.07.09 - 11:45am
NOK! NOK! *
dreamang 21.07.09 - 12:12pm
Lmga hye ek terug net onder n ander nic haha ek blond en het so wragties my password vergeet maar ek is terug nou mwah maaiki julle darm my gemiss *
oubaas 21.07.09 - 09:39pm
Welkom terug by jou eie groep Jip natuurlik het ons jou gemis! Ek wonder net wat het van joe geword lol
*
dreamang 22.07.09 - 06:29am
Ja ek wonder ook lol hy dalk weg of wat maaiki ek het hom weer geinv maar nog niks *
oubaas 22.07.09 - 07:37am
Hy het ons seker verlaat *
dreamang 22.07.09 - 10:24am
Lmga ja maaiki lyk so jong wonder waar ons hom in die hande gaan kry weer *