WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

friends4ever30-60 - Topics
Create Your Own App Store

* friends4ever30-60 > Topics


Subject: (sad)
Replies: 378 Views: 18027
1-> 7->>

joe.sa 9.05.08 - 12:07pm
Lyk my ons groepie is besig om te verwelk sad.GIF *

brompony 9.05.08 - 11:27pm
nee skat hkm se jy so ons nog hier man lmga *

joe.sa 12.05.08 - 11:26am
grin.GIF Ok - kom ons praat oor... ek weet nie waaroor om te praat nie confuse.GIF
Wat van die huidige ryskrisis in China?! *

brompony 12.05.08 - 11:38am
hahahaha pmpl rys okay ja shame ek weet niks van dit nie *

joe.sa 12.05.08 - 05:35pm
Nee, dis eintlik net 'n grappie. Swing.GIF *

brompony 17.05.08 - 12:39pm
hahaha okay jy het my gevang op daai een skat pmpl *

joe.sa 19.05.08 - 11:25am
cry2.GIF
Huil nie regtig nie - like net die clipart!? smile.GIF *

brompony 22.05.08 - 07:18am
okay ja dit is n oulike een skat mwah *

oubaas 22.05.08 - 09:56am
bnHbRjvUpuuvMGMDKFC7.gif *

brompony 22.05.08 - 03:35pm
mwah oubaas dit so mooi danki jy regtig n goeie vriend *

brompony 22.05.08 - 06:45pm
airkiss.GIF mwah mwah mwah mwah mwah *

oubaas 22.05.08 - 07:10pm
Ag toe nou ou vleier blush.GIF Het jy my topic Amelia Robberts gelees? Wow God se werke is groot. boogie.GIF *

brompony 23.05.08 - 06:34am
nee nog nie skat ek gaan nou mwah airkiss.GIF leker dag vir jou *

oubaas 23.05.08 - 06:40am
Baie danq jy! BUuIUCQaSd2xaEA12XRQ.gif *

joe.sa 23.05.08 - 11:07am
hello2.GIF *

joe.sa 23.05.08 - 10:38pm
Lyk my ons 2 moet maar 'n lopende chat begin. Jammin.GIF *

oubaas 23.05.08 - 10:49pm
Haha ja. Ons loop van di een site na di ander en chat pmpl2.GIF . . . . . toolate.GIF *

brompony 24.05.08 - 01:57pm
lol en dit is leker ne hahahaha mwah *

oubaas 24.05.08 - 03:46pm
Hmmm amper so leke soos treinry safari.GIF *

brompony 24.05.08 - 05:07pm
lol ja dit is skat mwah airkiss.GIF *

oubaas 24.05.08 - 05:18pm
Genuine? lol.GIF *

joe.sa 24.05.08 - 06:14pm
Swing.GIF *

oubaas 24.05.08 - 06:49pm
moped.GIF *

brompony 25.05.08 - 10:04am
mwah hallo julle twee hoe ganit mwah airkiss.GIF *

oubaas 25.05.08 - 11:17am
Ek wou se dit gaan sad met my, maar toe cheer jou vraag my soma dadelik weer op! cheerleader.GIF gaan gudanki en met jou? Is net koud hier ini Transvaal brr.GIF *

brompony 25.05.08 - 11:58am
hahaha skat dit darm warm vandag hier jong sal jou n bietjie son stuur as ek kan mwah *

oubaas 25.05.08 - 12:05pm
beg.GIF Ja asb! Ek het baie son nodig! Dit raak net kouer en kouer hier! En dit reen ok nou . . . . . . cold.GIF *

brompony 25.05.08 - 05:56pm
shame man het probeer maar son se nee dalk more lol mwah airkiss.GIF *

oubaas 25.05.08 - 06:15pm
So stoute son grumpy.GIF *

joe.sa 26.05.08 - 01:21pm
*sing* Reen, reen - lieflike reen... *

oubaas 26.05.08 - 03:50pm
rainy.GIF *

brompony 26.05.08 - 06:39pm
lol dit darm sonskyn hier lmga mwah julle leke speel in die reen airkiss.GIF *

oubaas 26.05.08 - 06:46pm
.singing.GIF Kaalvoet ini reen, tralalala . . . . . sick.GIF *

joe.sa 28.05.08 - 11:30am
I'm siiiiiiinging in the rain, I'm siiinging... singing.GIF *

brompony 29.05.08 - 03:53pm
lol kry julle 2 nie koud nie lmga mwah airkiss.GIF julle gaan siek word *

oubaas 29.05.08 - 05:26pm
Ek was sneeze.GIF ma nous ek weer hurray.GIF *

brompony 29.05.08 - 08:35pm
ja as jy so in die reen speel gaan jy weer siek raak maaiki mwah *

oubaas 29.05.08 - 08:43pm
Ag dis so leke om in di reen te speel daydream.GIF *

brompony 30.05.08 - 06:54am
hahahaha okay kan ek saam kom speel asb mwahairkiss.GIF lol wat speel ons *

oubaas 30.05.08 - 10:13am
Wat van vroteier? chicklet.GIF *

joe.sa 30.05.08 - 11:23am
Nee nee - ringa-ringa-rosies!? grin.GIF *

oubaas 30.05.08 - 02:16pm
hmmmmm klink interessant ons sal maar mut blare trek . . . . . lovesme.GIF *

joe.sa 4.06.08 - 11:41am
Grin.GIF she loves me! *

oubaas 4.06.08 - 12:38pm
swoon.GIF *

brompony 5.06.08 - 08:57pm
huh wat het ek gemiss hye ek blond en raak gou deur mekaar mwah airkiss.GIF *

oubaas 6.06.08 - 06:01am
Aaag jy mis nix brommie. Joe was al voorheen so . . . . . . Dis net biki erger nou! pmpl2.GIF *

brompony 6.06.08 - 08:16am
lol okay maaiki joe hye wees soet ne pmpl mwah *

brompony 6.06.08 - 12:39pm
lol hkm lag jy so skat mwah *

oubaas 6.06.08 - 12:47pm
Iemand het my gekielie . . . . . . grin.GIF *

brompony 11.06.08 - 12:55pm
lol hoop dit was ek lmga airkiss.GIF *

oubaas 11.06.08 - 01:31pm
Dis 'n angel wat my gekielie het! gigglez.GIF
'n Regte, egte, lewendige angel! *

1-> 7->>


* Reply
* friends4ever30-60 Forum


Search:
topics replies


* friends4ever30-60

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store