WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

friends4ever30-60 - Topics
Create Your Own App Store

* friends4ever30-60 > Topics


Subject: elke dag is n geskenk
Replies: 20 Views: 2585

brompony 1.03.08 - 08:39pm
ek sien elke dag as n geskenk van die HERE want HY is groot en hou my lewe veilig in SY wonderlike hande en ek dank GOD elke dag *

existier 2.03.08 - 12:09pm
Jy is heeltemal reg.maar almal waardeer nie die geskenk soos jy nie.Party drink, eer,Vloek en skel.Steel ens. ens. Hulle doen alles in hulle vermoe om die geskenk in God se gesig terug te gooi. *

oubaas 3.03.08 - 07:21am
God se Liefde is die grootste geskenk wat enige mens in sy lewe kan ervaar. daarom se ek altyd: BAIE, BAIE dankie my Skepper en verlosser dat U in my hart kom woon het. dankie dat U al die jare so geduldig met my was. Ek loof en Prys U grootheid! *

endtimes 3.03.08 - 10:32am
Ja, die Here is getrou, Hy kom red ons opnuut elke keer as ons afdwaal, dit laat my di*nk aan die liriek van Koos du Plessis s lied Gebed, waar hy sing op elke afdraaipaadjie het U my weer kom haal. Heer kom haal my vanaand nog een laaste maal. Ek di*nk altyd aan die woorde as ek geval het en JESUS my weer kom optel. *

oubaas 3.03.08 - 11:02am
Ja dis 'n pragtige liedjie daardie en ek luister ook graag na Why me Lord. saterdag net toe iemand vir my begin bid buite die saal toe sing Gideon Why me Lord. Ek glo nie dit was toevallig nie, want toe ek terugkom in die saal toe kyk hy reguit vir my van die verhoog af! *

endtimes 3.03.08 - 11:54am
Sjoe, nou het ek hoendervleis orals *

oubaas 3.03.08 - 12:04pm
Ja dis wonderlik hoe dit met mens werk. Ek het al van saterdag so opgewonde gevoel in my! Dis fantasties! *

endtimes 3.03.08 - 01:31pm
The joy of the LORD is our strength! carrot.GIF *

brompony 6.03.08 - 02:42pm
ek stem saam ek weer mal oor die liedjie nader my GOD by U *

oubaas 6.03.08 - 04:19pm
En ek wil alewig tjank as ek Why Me Lord hoor en ek sing kliphard saam as One day at a time speel nod.GIF *

brompony 7.03.08 - 05:43pm
ja maaiki daai is n mooi liedjie ek hou ook van hom *

oubaas 16.03.08 - 04:13pm
Vandag was baie spesiaal vir my. Baie dankie Hemelse Vader vir al die wonderwerke wat U aan my openbaar. Baie dankie dat U ons gebede aanhoor. In Jesus naam. Amen. *

brompony 17.03.08 - 10:07am
amen kan jy weer se mwah *

oubaas 17.03.08 - 05:02pm
Ons moet aanhou bid vir nog wonderwerke. Sien asb my topic Amelia Robberts. *

brompony 20.03.08 - 11:55am
sal so maak mwah hey hoe gaan dit met Hilda *

oubaas 20.03.08 - 01:54pm
Hilda is gou kafee toe. Het 'n foutjie met die dadelvingers gemaak . . . . . *

brompony 20.03.08 - 05:56pm
hahahaha pmpl2.GIF okay cool mwah airkiss.GIF *

oubaas 20.03.08 - 06:03pm
Jy muni lag ni. Ex ernstig! nod.GIF Hmmmm van geskenke gepraat. Ons muni vergeet wat ons di naweek vier ni. Dit was mos ons grootste geskenk wat ons ooit kon kry. 1xangelx.GIF *

endtimes 20.03.08 - 06:11pm
Ja, dis waar, Jesus het die grootste geskenk ooit vir ons kom betaal met Sy bloed sodat ons die ewige lewe saam met Hom kan he. dankie liewe Heer. pray.GIF *

oubaas 20.03.08 - 06:14pm
Amen! pray.GIF *

brompony 21.03.08 - 09:42am
ja endtimes en oubaas dit is waar en soms word mense so vas gevang in die wereld dat hulle vergeet wat GOD alles vir ons gedoen het met SY KOSBARE BLOED daarvoor se ek dankie elke dag dat HY daai bloed oor my uitstort dankie JESUS mwah airkiss.GIF *


* Reply
* friends4ever30-60 Forum


Search:
topics replies


* friends4ever30-60

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store