WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

friends4ever30-60 - Topics
Create Your Own App Store

* friends4ever30-60 > Topics


Subject: friende altyd daar
Replies: 25 Views: 3564

brompony 29.02.08 - 05:39pm
ken friende jou net as hulle jou gebruik of nie *

oubaas 29.02.08 - 05:44pm
Opregte vriende doen dit ni maklik ni. Familie wel! banghead.GIF *

brompony 29.02.08 - 05:52pm
ja ek stem oubaas maar hoe weet jy waner dit regte friende is pmpl2.GIF of nie want soms wil mans net jou friend wees om te kyk of hulle in jou broek kan kom mwah airkiss.GIF net vir jou jy anders jy n maaikie dit weet ek *

oubaas 29.02.08 - 06:02pm
Ja ek stem met jou. Ongelukkig is di skynheiliges orals. Ek chat nou al 3 jaar hier en glo my daar het al baie van my buddies seergekry deurdat hul uit desperaatheid uit in slagysters getrap het. Mens moet maar di kat goed uit di boom kyk voor jy jouself in 'n verhouding begewe. Baie danki vir jou vertroue in my. Ja, ek weet hoe om my op my plek te hou. cheeky.GIF oepsie . . . . *

existier 29.02.08 - 08:59pm
Sodra n vriend begin veeleisend raak is hy nie meer n vriend nie.n Vriend is nederig en opreg soos Jesus. *

brompony 29.02.08 - 09:25pm
mmmh existier jy reg nog nooit so na dit gekyk nie mwah airkiss.GIF jy cool jy en oubaas is okay kan julle maar vertrou mwah pmpl2.GIF *

oubaas 1.03.08 - 06:52am
Nou hukom lag jy daaroor? hmm.GIF *

brompony 1.03.08 - 08:35pm
ek lag altyd ek het geen rede om nie gelukkig te wees nie want my VADER het my nog n dag deur gedra airkiss.GIF en HY het 2 wonderlike maaiki gegee pmpl2.GIF en dit is jy en existier mwah airkiss.GIF *

oubaas 1.03.08 - 09:02pm
Ok deal2.GIF rede aanvaar. Ja di Vader was vandag vir my en my ousus ook goed. Ons moet net onthou om Hom altyd te bedank vir Sy blessings! pray.GIF *

brompony 2.03.08 - 12:00pm
dankie ek bly want ek word elke dag meer en meer geseen mwah *

oubaas 2.03.08 - 02:45pm
Ek besef elk dag al hoe meer dat ons Jesus leef. Sjoe ek wens jy kan die CD luister wat ek gister van Gideon gekoop het. Om te di*nk daardie man het 'n jaar terug nog vir God vervloek! Wow! *

oubaas 3.03.08 - 04:54am
Nee my vriend. geloof is nie soetsappig nie. Dis 'n ernstige saak. Net gister het een van my beste vriendinne weer 'n wonderwerk beleef en ek loof en prys die Heer daarvoor. Hy is my redder en verlosser. *

existier 3.03.08 - 07:50am
Ek besef dit terdee?maar kan n mens nie soms n grap ook maak nie.My meisie delete asb.die boxers dankie. Philip *

endtimes 3.03.08 - 10:26am
Halo julle, ja ware vriende is vir altyd sheep.GIF *

oubaas 3.03.08 - 11:00am
En ek het baie nuwe ware vriende ontdek hier op die net! *

endtimes 3.03.08 - 01:40pm
Ja, ek het my beste vriende ontdek op wap, dan n paar vrottes ook stink.GIF *

oubaas 3.03.08 - 02:31pm
Ongelukkig is hul daar, maar ons bid vir hulle! *

existier 6.03.08 - 06:23pm
Vriende kan ook faal maar daarna om vergifnis vra.Vraag is,sal jy hom volkome vergewe? *

oubaas 6.03.08 - 08:44pm
God verwag van ons om te vergewe,MAAR; 1 Korintirs 5:11 - 13: . . . . maar nou skryf ek aan julle om nie om te gaan met iemand wat, al staan hy as 'n broeder bekend, 'n eerder is of 'n gierigaard of 'n afgodedienaar of 'n kwaadspreker of 'n dronkaard of 'n rower nie; met so iemand moet julle selfs nie saam eet nie. 12 Want waarom sou ek ook die wat buite is, oordeel? Oordeel julle nie die wat binne is nie? 13 Maar die wat buite is, oordeel God. Verwyder tog die slegte mens onder julle uit. *

brompony 7.03.08 - 05:50pm
ek sal want ek probeer altyd die mooi in mense sien ja dan vergewe ek hulle maar sukel met vergeet maar ek probeer baie hard om te vergeet maar ek weet GOD verwag van my om te vergeet maar HY weet ook dat ek net n mense is en ja ek sondig want ek is nie volmaak nie net GOD is maar ek strewe om soos GOD te wees en te vergeet *

endtimes 8.03.08 - 08:31am
Here, seen asb elkeen van my vriende, ook die wat my verneder en in die rug steek, seen hulle en gee hulle meer van U Gees pray.GIF *

brompony 8.03.08 - 10:00am
endtime GOD vresende vriende is altyd daar vir jou moet se daai is nie opregte vriende nie sal bid vir jou en jou vriende maaiki *

oubaas 8.03.08 - 12:01pm
Amen en amen! pray.GIF *

brompony 8.03.08 - 04:07pm
mwah airkiss.GIF my maaiki oubaas kan dit weer se AMEN!!!!! *

existier 8.03.08 - 04:38pm
Met ander woorde jy klassifiseer my met n dronkaard, eerder en nog wat.wie de hel is jy kan jy bewys wat jy se.kwaad het ek ook nie gespreek nie,net my mening gegee wat ek as feite beskou.Ek het jou nie gevloek of in jou karakter ingeklim nie.nog minder sleg gese.Jy het nov nog n groter fout begaan deur in my karakter in te klim en dit het ek beslis nie met jou gedoen nie *

brompony 8.03.08 - 08:07pm
hey ouens wat gaan aan ons is almal kinders van GOD en ek weet dat SY hart nou seer is want HY wil nie he SY kinders moet baklei nie a.s.b moet nie baklei nie ek vra julle mooi *


* Reply
* friends4ever30-60 Forum


Search:
topics replies


* friends4ever30-60

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store